LSAN Skoolreels

DIE REGTE EN VERANTWOORDELIKHEDE VAN LEERLINGE:

Dit is vervolgens nodig om leerlinge se regte en gepaardgaande verantwoordelikhede met hulle te bespreek.


DIT IS MY REG:

‍    1    Om met begrip, hoflikheid en respek behandel te word.


VERANTWOORDELIKHEDE:

Om ander mense hoflik te behandel en hulle posisie in die skool te respekteer.


DIT BETEKEN DAT

‍    •    Ek nie sal teëpraat nie.

‍    •    Nie tussenin praat nie.

‍    •    Sal opstaan vir volwassenes.

‍    •    Te alle tye netjies, vriendelik en hulpvaardig moet wees, sal groet en die korrekte aanspreekvorm sal gebruik.

‍    •    Onsself sal onderwerp aan klaskamerdissipline.

‍    •    Regverdige opdragte uit sal voer.

‍    •    Gehoorsaam sal wees en die leerlingraad sal respekteer.

‍    •    Gesag van meerdere sal aanvaar.

‍    •    ‘n Dogter/Dame eerste sal laat stap.

‍    •    Beleefd sal kommunikeer.

‍ 

DIT IS MY REG:

‍    1    Om maksimum voordeel uit klasse en buitemuurs te verkry.


DIT IS MY VERANTWOORDELIKHEID:

Om met onderwysers en klasmaats saam te werk sodat lesse ongehinderd kan voortgaan.  Om stiptelik te wees, om skoolwerk getrou te doen, om deel te neem aan klasaktiwiteite en klas projekte.


DIT BETEKEN DAT EK:

‍    •    Nie tussenin praat om aanbiedings te ontwrig nie.

‍    •    Goeie gedrag te alle tye in gange, klasse, rye en in saal sal handhaaf.

‍    •    My tuiswerk sal voltooi.

‍    •    Betyds sal wees vir skool, klasse en buitemuurs.

‍    •    Alle boeke en skryfmateriaal beskikbaar sal hê.

‍    •    Korrekte kleredrag sal gebruik.

‍    •    Alle klasse sal bywoon.

‍    •    Alle leermateriaal op sal pas.

‍    •    Besittings sal merk.

‍    •    Wanneer afwesig, die agterstallige werk self sal inhaal.


DIT IS MY REG:

‍    1    Om geleer te word om selfbeheersing toe te pas.


DIT IS MY VERANTWOORDELIKHEID:

Om beheers op te tree en om teregwysings te aanvaar.


DIT BETEKEN:

‍    •    Om netjies te werk.

‍    •    Gehoorsaam te wees te alle tye.

‍    •    Sober taalgebruik te handhaaf.

‍    •    Stiptelik te wees.

‍    •    Nie in klas te eet nie.

‍    •    Geen kougom te kou nie.

‍    •    Gehoorsaam te wees te alle tye ook aan die leerlingraad.

‍    •    Om nie gevloek te word nie en om nie ander te vloek nie.

‍    •    Stiptelik vir buitemuurs en skool te wees.

‍    •    Geen werk en tuiswerk onvoltooid te laat nie.

‍    •    Niemand aan te rand nie.

‍    •    Om nie aangerand te word nie.

‍    •    Om nie seksueel geteister te word nie.

‍    •    Geen seksuele misdrywe te pleeg nie.

‍    •    Om nie afgeknou te word nie.

‍    •    Om nie kleintjies af te knou nie.

‍    •    Om nie klip te gooi nie.

‍    •    Om nie te baklei nie.

‍    •    Om netheid van skool en kleedkamers, sportvelde, skoolgronde en op die persoon toe te pas.

‍    •    Om niemand te intimideer nie.

‍    •    Om geen wapens (messe, klippe, stokke) te dra nie.

‍    •    Om korrek waardering uit te spreek (klap, fluit).

‍    •    Oorringetjies : 

‍    •    Om slegs, ‘n bypassende paar, een oorringetjie (“stud”) per oor te dra; - slegs klein ringetjies (1 cm deursnee) of ‘n klein goue knopie (“studs”)

‍    •    Oorringetjies mag slegs deur dogters gedra word.

‍    •    Horlosies (Let Wel: GEEN SLIMHORLOSIES) en “Medic Alert” skyfies mag as ‘n algemene reël, gedra word.

‍    •    Juwele mag gekonfiskeer word tot aan die einde van ‘n kwartaal.

‍    •    Geen juwele mag by enige sportdrag gedra word nie;

‍    •    Hare seuns :

‍    •    Seuns se hare moet kort wees, met geen steps, gel of kleursel nie;

‍    •    Kuiwe mag nie wenkbroue raak nie;

‍    •    Kante, mag nie ore raak nie, bo-op kop netjies en kort.

‍    •    Geen geskeerde paadjies of “comb-over” kuiwe nie.

‍    •    Hare dogters :

‍    •    Dogters se hare mag nie aan haar kraag raak nie;

‍    •    Geen kleursel (tydelik of permanent) of ligstrepe nie – selfs nie met ouers se toestemming nie;

‍    •    Geen gel mag gebruik word nie;

‍    •    Geen permanente golwings nie;

‍    •    Slegs effe navy, maroen en wit rekke, linte, bande in die hare;

‍    •    Kort “bob-hare” moet uit die gesig gehou word met ‘n knippie/haarband/”alice-band”;

‍    •    Alle hare wat lank genoeg is, moet vasgemaak word;

‍    •    Geen hare mag ‘n leerder se sig belemmer nie;

‍    •    Slegs 2 bokstertjies.

‍    •    Geen grimering hoegenaamd nie.

‍    •    Naels – geen naellak nie;

‍    •    Naels mag nie van die binnekant van die handpalm gesien word nie. 

‍    •    Wenkbroue/ooghare – mag nie gekleur word nie!!


EK HET ‘N REG:

‍    1    Om in veilige omstandighede skool te gaan.


DIT IS MY VERANTWOORDELIKHEID:

Om die skool veilig te maak deur nie ander persone te dreig, te beseer of aan te rand nie.  Deur die veiligheidsmaatreëls te eerbiedig.


DIT BETEKEN:

‍    •    Geen fietsryery op skoolterrein nie.

‍    •    Geen klipgooiery nie.

‍    •    Geen messe nie.

‍    •    Geen ketties nie.

‍    •    Geen wapens nie.

‍    •    Geen “pea-shooters” nie.

‍    •    Geen lemmetjies nie.

‍    •    Geen skerp voorwerpe nie.

‍    •    Om nie aangerand te word nie.

‍    •    Nie iemand anders aan te rand nie.

‍    •    Geen bakleiery nie.

‍    •    Geen drank, dwelms of pornografie op skoolterrein nie.

‍    •    Geen intimidasie nie.

‍    •    Geen ongemagtigde persone mag kinders besoek tydens skoolure nie.

‍    •    Aanvaar verantwoordelikheid vir jou dade.


EK HET ‘N REG:

‍    1    Om te verwag dat my besittings veilig sal wees.


DIT IS MY VERANTWOORDELIKHEID:

Om nie ander persone se besittings te steel of te beskadig nie en om sulke handelinge te rapporteer.


DIT BETEKEN:

‍    •    Om nie skoolwerk / modules met jou oë te steel nie.

‍    •    Om waardevolle besittings op te pas.

‍    •    Om ander se besittings met respek te bejeën.

‍    •    Om toe te sien dat alle besittings duidelik gemerk is.

‍    •    Om nie waardevolle besittings skool toe te bring nie.

‍    •    Om nie te groot bedrae geld by skool te hê nie


DIT IS MY REG:

6.     Om skool te gaan in ‘n aangename, netjiese en versorgde skoolomgewing en klaskamer en om behoorlik sportfasiliteite beskikbaar te hê, binne die skool se vermoë


DIT IS MY VERANTWOORDELIKHEID:

Om om te gee vir die skoolgebou, toebehore, meubels en klaskamers.  Om te help met skoonmaakaksies en om defekte te rapporteer.  Om alles met sorg te hanteer.


DIT BETEKEN:

‍    •    Geen rommel word gestrooi nie.

‍    •    Skryf nie op deure / mure en banke nie.

‍    •    Nie ruite stukkend gooi nie.

‍    •    Om higiëniese toilette te gebruik.

‍    •    Laat toilette higiënies en netjies na gebruik.

‍    •    Geen vandalisme nie.

‍    •    Boeke moet netjies oorgetrek wees.

‍    •    Skooldrag is ons trots en behoort slegs deur leerlinge van die skool tydens skoolaangeleenthede gedra te word.


DIT IS MY REG:

7.       Om eie menings op die regte tyd en wyse uit te spreek.  Om na geluister     te word.


DIT IS MY VERANTWOORDELIKHEID

Om op ‘n aanvaarbare wyse menings uit te spreek.  Om op ‘n hoflike wyse na ander mense se menings te luister.

DIT BETEKEN:

‍    •    Nie teëpraat nie.

‍    •    Nie tussenin praat nie.

‍    •    Nie in rede val nie.

‍    •    Spreek jou mening uit op ‘n beskaafde manier.

‍    •    Wag jou beurt af om jou mening uit te spreek.


DIT IS MY REG:

8.    Om toegang te hê tot onderwyser se tyd, hulp en aandag tydens skoolaktiwiteite.


DIT IS MY VERANTWOORDELIKHEID:

Om aandag te skenk wanneer ander met my praat.  Om begrip te hê vir ander mense se probleme en om saam te werk.


DIT BETEKEN:

‍    •    Om jou beurt af te wag.

‍    •    Om die eerste keer te luister.

‍    •    Om nie te verwag dat opdragte herhaal moet word nie.


EK HET DIE REG:

9.    Om op grond van kultuur, ras, geloof, taal, geslag of vermoë te funksioneer met inagneming van die skool se etos.


EK HET DIE VERANTWOORDELIKHEID:

Om soos ‘n verantwoordelike burger van Suid-Afrika op te tree.


DIT BETEKEN:

Geen molestering.

‍    •    Om nie gemolesteer te word nie.

‍    •    Geen pornografie.

‍    •    Om nie pornografie te versprei nie.

‍    •    Om geen aanstoot te gee deur beoefening van kultuur en of geloof nie.

‍    •    Nie rook nie.

‍    •    Geen satanisme nie.

‍    •    Geen drankgebruik nie.

‍    •    Geen dwelms nie.

‍    •    Om nie vraestelle en toetse te steel nie.

‍    •    Om nie seksueel geteister te word nie.

‍    •    Om geen seksuele misdrywe te pleeg nie.

‍    •    Om geen openbare onsedelikheid / teistering te beoefen nie.

‍    •    Om nie moord te pleeg nie.

‍    •    Om geen protesoptogte te beoefen nie.

‍    •    Om geen onderwysers aan te rand nie.

‍    •    Om niemand te intimideer nie.

‍    •    Om nie parmantig te wees nie.

‍    •    Om nie toe te gee vir omkopery nie.

‍    •    Om omkopery aan die kaak te stel.

‍    •    Om te alle tye eerlikheid te handhaaf in toetse en eksamens.

Code of Conduct

THE RIGHTS AND RESPONSIBILITIES OF PUPILS

It is necessary to discuss pupils’ rights and responsibilities with them.


IT IS MY RIGHT :

1.    To be treated with understanding, courtesy and respect.


RESPONSIBILITY

To treat others with courtesy and to respect their position in the school.


THIS MEANS :

*    that I shall not back chat

*    shall not talk in between

*    shall stand up for adults

*    be neat, friendly, helpful and greet adults by using correct mode of address at

      all times.

*    subject myself to classroom discipline

*    carry out just commands

*    be obedient and respect the pupils’ council

*    subject myself to discipline of superiors

*    allow girls/ladies to walk first

*    communicate in a polite way


IT IS MY RIGHT : 

2.     To obtain maximum advantage from classes and extra mural activities.


IT IS MY RESPONSIBILITY :

To co-operate with teachers and fellow pupils in such a way that lessons can proceed in an undisturbed manner.  I must be punctual, devote myself to school work, participate in class activities and projects.


THIS MEANS THAT I SHALL : 

*    not disturb lessons by speaking in between

*    behave myself at all times in the passages, rows and during assembly

*    complete my homework

*    be punctual for school, classes and extra mural activities

*    always have my books and stationery available

*    attend all classes

*    look after all the learning materials

*    have all my belongings clearly marked

*    catch up all the work after I have been absent


IT IS MY RIGHT :

3.     To be taught to exercise self discipline


IT IS MY RESPONSIBILITY :

To act in control of myself and to accept reprimands


THIS MEANS :

*    to always do neat work

*    to be obedient at all times

*    to use good language at all times

*    to exercise punctuality

*    not to eat in class

*    not to eat chewing gum

*    to always be obedient to the pupils’ council

*    not to be sworn at and not to swear at others

*    to be punctual for extra mural activities

*    to complete all work and homework

*    not to assault anyone

*    not to be assaulted

*    not to be sexually abused

*    not to commit sexual misdemeanors

*    not to be bullied by others

*    not to bully other children

*    not to throw stones

*    not to fight

*    to keep the school/cloakrooms/sports fields/school grounds in an

      impeccable condition

*    not to intimidate anyone

*    not to carry any weapons (knives, stones, sticks, sharp objects)

*    to express correct appreciation – clapping and not whistling

*    Earrings :

*    to wear only a similar pair of studs, only one stud per ear;  -  only small

      earrings (1cm diameter) or a small golden stud.  Only girls may wear earrings.

*    watches (Take Note: NO SMART WATCHES) and “Medic Alert” discs may be

      worn as a general rule.

*    jewels may be confiscated till the end of the term.

*    no jewels may be worn with any sports dress.

*    Hair : Boys :

*    hair must be short, no steps, gel or coloring;

*    fringes may not touch eyebrow;

*    sides may not touch the ears, on top of head short and neat.

*    paths may not be shaven.

*    no comb-over styles.

*    Hair : Girls :

*    a girl’s hair may not touch her collar.

*    no colouring (temporary or permanent) or any highlights – not even with

     parents’ permission.

*    no gel may be used.

*    no permanent curls

*   only plain navy, maroon and white elastics, ribbons and bands may

      be used in the hair.

*    short bob-hair must be kept neat and out of the face with a hairpin/hair-

      or alice-band.

*    all hair which is long enough, must be tied up.

*    no hair may be in the way of a learner’s eyesight.

*    only two pigtails.

*    no make-up may be used.

*    Nails – no nail polish

*    nails may not be visible from the palm of the hand

*    Eyebrows/Eyelashes – may not be coloured!!


I HAVE THE RIGHT :

4.     to attend school in a safe environment


IT IS MY RESPONSIBILITY :

To make the school a safe environment by not threatening, injuring or assaulting anyone and to respect safety measures.


THAT MEANS :

*    not to ride a bicycle in the school grounds

*    not to throw stones

*    not to be in possession of any knives, catapults, weapons, pea-shooters,

      blades, any sharp objects

*    not assault anyone else

*    not fight

*    not be in possession of any liquor, drugs or pornographic material on the

      school grounds

*    not intimidate anyone

*    accept responsibility for my own deeds


No unauthorized persons may visit children during school hours.


I HAVE THE RIGHT:

5.     To expect that my possessions will be safe


IT IS MY RESPONSIBILITY:

Not to steal other people’s property or damage their property and to report such acts


IT MEANS:

*    not to steal schoolwork / modules with your eyes

*    to care for valuable possessions

*    to respect the property of others

*    to make sure that all belongings are clearly marked

*    not to bring valuables to school

*    not to bring large amounts of private money to school


IT IS MY RIGHT:

6.     To attend school in a pleasant, neatly cared for school surroundings and have the necessary sports facilities within the school’s power.


IT IS MY RESPONSIBILITY:

To take care of the school buildings, equipment, furniture and classrooms. I must also assist with cleaning projects and report all defects.


THIS MEANS:   I shall

*    not scatter rubbish

*    not write on doors, desks and walls

*    not break windows

*    always use a toilet in a hygienic way

*    leave toilets in a neat, hygienic condition after use

*    not vandalize anything

*    have all my books neatly covered

*    be proud of my school uniform and that the uniform will only be worn by pupils during school hours and school functions.


IT IS MY RIGHT:

7.     To express my views at appropriate times and to be listened to


IT IS MY RESPONSIBILITY:

To express opinions in a civilized manner and to listen to others’ opinions in a polite way.

THIS MEANS:

*    not to back chat

*    not to talk in between

*    not to interrupt

*    to express your opinion in a civilized way

*    to await your turn to speak


IT IS MY RIGHT :

8.     To have access to the help, time and attention of a teacher during school activities


IT IS MY RESPONSIBILITY :

To pay attention when I am spoken to and to have understanding of other people’s problems and to co-operate with them.


IT MEANS :

*    that you have to await your turn

*    that you must listen the first time when you are spoken to

*    that you cannot expect commands to be repeated


I HAVE THE RIGHT :

9.     To function according to this school’s ethos on the grounds of culture, race, creed, language, sex and ability.


I HAVE THE RESPONSIBILITY :

To behave as a responsible citizen of South Africa


THIS MEANS :

*    no molesting

*    not to be molested

*    no pornography

*    not to distribute pornography

*    not to offend by practicing culture or creed

*    not to smoke

*    not to participate in Satanism

*    not to use liquor

*    not to use drugs

*    not to steal tests or exam papers

*    not to be sexually abused

*    not to practice sexual misdemeanors

*    not to practice public immorality / abuse

*    not to commit a murder

*    not to partake in protest marches

*    not to assault teachers

*    not to intimidate anyone

*    not to be impertinent

*    not to be part of corruption / bribery

*    to expose corruption / bribery

*     to always exercise honesty during tests or examinations

OK

This website makes use of cookies. Please see our privacy policy for details.