Laerskool Aliwal-Noord | Aliwal North Primary School
NUWE ADJUNKHOOF VIR LAERSKOOL ALIWAL-NOORD
Superheroes besoek Alies…
In dié Primêre skool is leerders meer visueel ingestel en daarom word die waardes van die skool gekoppel aan agt kleure. Elke graad het ‘n kleur of dan wel ‘n waarde, wat vir die jaar uitgeleef word.
Betekenis van die waarde-kleure
Laerskool Aliwal-Noord verwelkom graag Me. Ronel Bester as nuwe adjunkhoof en sien uit om ‘n lang en gelukkige pad saam met haar te stap.
Ms Bester was previously an educator at Cathcart High School and up to the end of September the Deputy Principal at Daliwe Public School, also in Cathcart. She is very well qualified and fluent in Afrikaans, English and Xhosa.
Once again welcome, together we will face the changing times and use every opportunity to stay in rhythm.
Skool Hoofleiers 2020
Koshuis Hoofleiers 2020
Onderhoofmeisie 2020: Amy Britz
Onderhoofseun 2020: Franco Greyling
Hoofmeisie 2020: Elizma Vorster
Hoofseun 2020: Nico Louw
Koshuis-Onderhoofmeisie: Amy Britz
Koshuis-Onderhoofseun: George Vorster
Koshuis-Hoofseun: Jan-Kevin Mcgreggor
Koshuis-Hoofmeisie: Elizma Vorster
Laerskool Aliwal-Noord spog graag met 'n nuwe Leerlingraad vir 2020. Mag julle uiters suksesvol wees in die verrigting van jul taak.
MEISIES / GIRLS: Amy Britz, Anmar de Klerk, Jani Louw, Dasha Newton, Ilne Prinsloo, Mekaylin Potgieter, Tine Pretorius, Zelmarie Smook, Elizma Vorster, Jade Vorster
SEUNS / BOYS: Shana Basson, Niekie de Klerk, Franco Greyling, M.J. Geldenhuys, Nico Louw, Liam Pretorius, Marko, Prousaloglou, Lutho Silele, Sakkie Steyn, George Vorster
[Choose an option to view]
~ Sept 2020.
Laerskool Aliwal-Noord Landsdiens
Aliwal North Primary School Land Service
Die lente is in die lug en ons almal kruip uit ons Covid doppe. Die Graad 7 Landsdienslede het twee witstinkhoutboompies geplant ter viering van Erfenis- en Boomplantdag en as nalatingskap vir ons nageslag.
We are proud Land Service members and showed our love for NATURE by planting two trees next to the hockey field.
We promise to take good care of these trees and hope that all future Alies will benefit from our positive deed today.
~ Sept 2020.
Matriek Alies kom dans die Jerusalema dans saam met Graad 7’s
Vrydag, 3 September het Laerskool Aliwal-Noord se graad 7’s heerlik ge-Jerusalema saam met die Matrieks van Hoërskool Aliwal-Noord. Na ‘n paar oefen-sessies is die passies onder die knie gekry en het die 2 groepe heerlik saam gedans.
We would like to thank Aliwal North High School for their initiative. The children thoroughly enjoyed it.
Jerusalema ikhaya lami(Jerusalem is my home)
Ngilondoloze(Guard me)
Uhambe nami(Walk with me)
Zungangishiyi lana(Do not leave me here)
Jerusalema ikhaya lami(Jerusalem is my home)
Ngilondoloze(Guard me)
Uhambe nami(Walk with me)
Zungangishiyi lana(Do not leave me here)
Waar gesinne nog om ‘n tafel sit en gesels na ete, word ‘n uitsondering en sodoende word die inprent van basiese maniere en waardes agterweë gelaat. Die Laerskool het daarom besluit om ‘n waardegedrewe skool te implimenteer, om aan leerlinge die basiese waardes as hoekstene vir hul latere volwasse lewens daar te stel.
Waardegedrewe Skool
E-POS ADRES | EMAIL ADDRESS
TELEFOON | TELEPHONE
ADRES | ADDRESS
Copyright © Aliwal North Primary School. All Rights Reserved.
Website by GET NOTICED ~ Geraldine Botha
This website makes use of cookies. Please see our privacy policy for details.